Agri SA

Vrystaat Landbou werk saam met Agri SA.

Agri SA se missie

Agri SA bevorder namens sy lede die ontwikkeling, winsgewendheid, stabiliteit en volhoubaarheid van die kommersiële landbou in Suid-Afrika deur sy betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale beleidsvlak

Die organisasie

Agri Suid-Afrika (Agri SA) is 'n federale organisasie wat in 1904 gestig is as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie. Agri SA bevorder namens sy lede die ontwikkeling, winsgewindheid, stabiliteit en volhoubaarheid van die kommersiële landbou in Suid-Afrika deur sy betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale beleidsvlak.

 

Vrystaat Landbou werk saam met Agri SA.

 

Agri SA Kontak Besonderhede:

Privaatsak X180, Centurion, 0046
Inkwazi Kantoor Park
Blok A Embankmentstraat
1249 Zwartkop X7

Telefoonnommer: +27 (12) 643 3400
Faksnommer: +27 (12) 663 3178
E-posadres:Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.