Rampe & Noodhulp

Rampe & Noodhulp

Doelwitte

  • Grondbewaring (/hulpbronbewaring) te bevorder. Bekamp oorbeweiding.
  • Koolstofkrediete (Carbon Credits) aksieplan / koördinering
  • Monitor impakte van Globale Klimaatsverwarming (Global Climate change) op Vrystaat boerdery
  • Skakeling met LandCare Komitee van Dept. Landbou bv. Satansbos projek
  • Bewusmaking aan lede van probleemgevalle & hoe dit hanteer moet word.
  • Betrek landboukundiges Dept. landbou + koöperasies by Inligting verspreiding & Boerevereniging vergaderings in probleem streke.
  • Lys onderhou van sprinkaanbeamptes in die Vrystaat asook ander geregistreer om sekere situasie te hanteer.

 

Kliek Hier Om Aansoekvorm Af Te Laai