Kommunikasie & Beeldbou

Kommunikasie & Beeldbou Komitee

Die komitee se primêre funksie is om netwerkverhoudinge in stand te hou en te bevorder.  Verskeie skakelaksies en verhoudinge met ‘n wye reeks rolspelers in die bedryf - provinsiaal, nasionaal en internasionaal word in stand gehou en uitgebrei. 

Die komitee koördineer die bestuur van die webtuiste en sosiale media, is verantwoordelik vir die samestelling van die maandelikse elektroniese Nuusflits, twee jaarlikse Vrystaat Landbou Sê tydskrif en media skakeling, Die komitee het ook die verantwoordelikheid om Vrystaat Landbou se Kongres asook ander geleenthede te reël.

 

Kliek Hier Om Aansoekvorm Af Te Laai