Mynbou & Minerale

Mynbou & Minerale

Die Mynbou en Minerale Komitee ondersoek prospekteer-en mynregte wat toegeken word aan buitestaanders om dit te minimaliseer in die landbousektor, ten behoewe van voedselsekuriteit.

Alhoewel mynbou en landbou twee aparte sektore is het landbou en in besonder grondeienaars direkte belang by mynbou wetgewing en aangeleenthede. Mynbou aangeleenthede strek heelwat verder as net goudmyne in die Vrystaat. Soutpanne asook die uithaal van sand in rivierlope val ook onder die breër definisie van mynbou. Heelwat landbouers het sulke aanvullende bedrywe wat bykomend tot hul primêre landbou aktiwiteite is.

Die Komitee monitor asook die invloed wat prospekteer- en mynregte op ‘n boerdery en die ekologie kan hê.

 

Kliek Hier Om Aansoekvorm Af Te Laai