Absa Landbouvooruitskouing vir Lente 2017/2018 – 14 Desember 2017

Die vooruitskouing gee ’n oorsig van die globale, Suid-Afrikaanse en landbou ekonomieë, saam met die impak van hierdie op boere en produsente. Die doel van die vooruitskouing is om produsente bewus te maak van tendense wat besig is om oor die korttermyn te verander, sodat hulle voorbereid kan wees op moontlike veranderinge in die nabye toekoms en daarby kan aanpas.

Dit bied ook vooruitsigte vir die weer, wild, volstruise, sitrus, groente, insluitend aartappels, tamaties, uie en wortels en subtropiese vrugte, soos avokado, makadamianeute en pekanneute. 

Klik hier om die volledige Absa Landbouvooruitskouing vir Lente 2017/2018 te sien.