2018

Absa Agri Tendens-verslag (9 November 2018) en Landbouvooruitskouing Lente Uitgawe 2018

Die skaapvleismark is tans aan die daal, in ’n tyd waar dit normaalweg sterk momentum het

 

Die gemiddelde prys vir A-klas lam in Oktober 2018 was onder groot druk en het maandeliks afgeneem tot 73.37/kg. Pryse het sedert Julie 2018 ’n dalende neiging gevolg. Dit is ’n norm dat rooivleispryse in aanloop tot Desember versterk, aangesien seisoenale toestande ondersteunend is vir die vraag. Die pryse volg egter vanjaar ’n ander tendens.

’n Trae ekonomie het verbruikersbesteding beperk, en lam- en skaapvleis bly die duurste vleis in die mark. Hierdie prysvermindering word in die verbruikersprysindeks weerspieël, wat meen dat vleispryse in September 2018 0,6% laer was as in Augustus 2018.

 

Kliek hier om die volledige Absa Agri Tendsens-verslag vir 9 November 2018 te lees.

Kliek hier om die Absa Landbouvooruitskouing Lente Uitgawe 2018 te sien.