Absa Agri tendensverslag van 26 Junie 2015/Absa Agri trends report of 26 June 2015

Absa Agri tendensverslag van 26 Junie 2015/Absa Agri trends report of 26 June 2015

                                                                                     

Handel gaan meer fokus op weeklikse produsente lewering gedurende Julie

Witmieliepryse het na so mate gestyg dat dit byna teen invoer pariteit pryse verhandel. Dit is 'n gevolg van die groeiende onsekerheid oor die beskikbaarheid in die toekoms van 'n reeds verkleinde witmielie oes. Gedurende Mei en Junie is witmieliepryse seisoenaal gewoonlik op hul laagste vlakke. Gedurende Mei en Junie hierdie jaar het pryse na rekord hoë vlakke gestyg vir die twee maande onderskeidelik. Gewoonlik bereik ouer witmielies rekord hoë pryse gedurende Maart, net voor die toename in voorraad weens oeste. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 26 Junie 2015/Absa Agri trends report of 26 June 2015
 

Absa Agri tendensverslag van 19 Junie 2015/Absa Agri trends report of 19 June 2015

Absa Agri tendensverslag van 19 Junie 2015/Absa Agri trends report of 19 June 2015

                                                                                                                          

Makro ekonomiese vooruitskouing vir kommoditeits uitvoere

Die waarde van die Pond in vergelyking met die Rand het nuwe hoogtes bereik gedurende Junie 2015. Kommer heers tans dat die Pond nie sy krag teenoor die Euro tot aan die einde van die jaar gaan kan volhou nie. Landbou kommoditeit uitvoerders moet dus nou kennis neem van die sterk Pond. Vir elke produk wat Suid-Afrika tans na Brittanje uitvoer, verdien Suid-Afrikaanse uitvoerders byna R19,15 wat 'n rekord is.  

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 19 Junie 2015/Absa Agri trends report of 19 June 2015
 

Absa Agri tendensverslag van 12 Junie 2015/Absa Agri trends report of 12 June 2015

Absa Agri tendensverslag van 12 Junie 2015/Absa Agri trends report of 12 June 2015

                                                                                            

Ons sterkpunte oorheers ons swakhede

Suid-Afrika was die trotse gashere van die Wêreld Ekonomiese Forum in Kaapstad verlede week. Die mees onlangse Wêreld Ekonomiese Forum verslag het uitdagings geïdentifiseer wat ons in ons daaglikse aktiwiteite moet aanspreek om by te dra tot die mededingendheid van Suid-Afrika. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 12 Junie 2015/Absa Agri trends report of 12 June 2015
 

Absa Agri tendensverslag van 5 Junie 2015/Absa Agri trends report of 5 June 2015

Absa Agri tendensverslag van 5 Junie 2015/Absa Agri trends report of 5 June 2015

                                                                                            

Skuld toename mag produsente dwing om meer te spaar

Die skuld tot vaste bate verhouding van produsente het gedurende die laaste 9 jaar verswak, vanaf 39% in 2006 tot 60% in 2014. Hou in gedagte dat die toenemende verswakkende skuld tot bate verhouding tot 60% verswak het, ongeag die beduidende toename in grondwaarde oor dieselfde tydperk. Die totale skuld tot bate verhouding (insluitend masjienerie, implemente en insette) het verswak van 20% tot 32%.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 5 Junie 2015/Absa Agri trends report of 5 June 2015
 

Bladsy 29 van 29