Absa Agri Game Outlook

Absa Agri Game Outlook

                                                                   

Wildlife industry expected to continue to grow

The private wildlife industry has grown tremendously over the past two decades mainly due to the expansion in breeding and live sales of plain game species. The private wildlife industry is comprised of four main segments, namely; hunting, the breeding of game, wildlife tourism/ecotourism and game products. Each of these pillars has their own unique characteristics that need to be taken into consideration before investing in them.

Lees verder: Absa Agri Game Outlook
 

Absa Agri Dairy Outlook

Absa Agri Dairy Outlook

                                                                                   

Milk production in major dairy exporting countries is forecast to increase. This increase is mainly due to the result of higher yields, lower feed costs and the abandonment of the Europe quota system. On the other hand world demand for milk is also expected to continue to grow as world economies recover. Demand growth will possibly outstrip milk supply leaving the world in short supply. This will lead to a strengthening of world milk prices.

Lees verder: Absa Agri Dairy Outlook
 

Absa Agri tendensverslag van 10 Julie 2015/Absa Agri trends report of 10 July 2015

Absa Agri tendensverslag van 10 Julie 2015/Absa Agri trends report of 10 July 2015

                                                                                      

Invoer beskerming vir die aartappelbedryf verminder

Die vorige beskerming van 40,92% wat die aartappelbedryf teen invoere beskerm het, het op 4 Julie 2015 verval. Dié beskerming is verlaag na 20,45% en dít sal in plek wees tot 4 Julie 2016. Die laer beskerming kan lei tot meer invoere, wat plaaslike voorraad kan verhoog. Na verwagting sal 'n teen-storting tarief van 31,34% en 26,23% vir onderskeidelik België en Nederland binne die volgende vyf jaar ge-ïmplementeer word na die beskerming verval het. Bevrore braai invoere het aansienlik toegeneem, wat die vraag van huishoudelike kitskos en verbruikersmarkte vir vars aartappels in Suid-Afrika ge-affekteer het. Invoere kan die potensiële wisselvalligheid van die Suid-Afrikaanse aartappelmark verhoog. Na verwagting sal invoere van skyfies wat gebraai word toeneem, en dit sal 'n negatiewe impak op pryse vir aartappel produsente hê. - Wessel Lemmer

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 10 Julie 2015/Absa Agri trends report of 10 July 2015
 

Absa Agri tendensverslag van 3 Junie 2015/Absa Agri trends report of 3 June 2015

Absa Agri tendensverslag van 3 Junie 2015/Absa Agri trends report of 3 June 2015

                                                                                           

Die laaste van AGOA in 'n neutedop

Die VSA laat sowat 40% van die produkte wat dit van Suid-Afrika invoer toe sonder om enige invoerbelasting te hef as deel van hulle toepassing van die Afrika Groei en Geleentheids Wet (AGOA). Die Suid-Afrikaanse Pluimvee bedryf vrees egter dat 'n toename in invoere van VSA pluimvee produkte die plaaslike mark asook duisende werksgeleenthede kan verwoes. Die bedryf asook die verskaffers van die bedryf steun dus die strafmaatreëls teen storting van VSA pluimvee produkte. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 3 Junie 2015/Absa Agri trends report of 3 June 2015
 

Nuwe rekord oppad vir witmieliepryse?

Nuwe rekord oppad vir witmieliepryse?

Deur Prof. Johan Willemse

Die witmielieprys op Safex het die afgelope paar dae skerp gestyg en die kontrak prys vir komende maande het verby die R3200/ton beweeg. Daar is redelik konsensus dat die prys nog verder gaan styg-veral as die volgende plantseisoen laat sou begin.

Lees verder: Nuwe rekord oppad vir witmieliepryse?
 

Landbouweekblad en Absa Afrika Markte verslag Junie 2015/Landbouweekblad and Absa African Markets report June 2015

Landbouweekblad en Absa Afrika Markte verslag Junie 2015/Landbouweekblad and Absa African Markets report June 2015

                                                      

Landbouweekblad en Absa se jongste maandelikse oorsig van die belangrikste produkpryse in Afrikalande suid van die Sahara handel oor die vooruitsigte van mielies in Zambië, Zimbabwe, Ghana en Kenia.

Lees verder: Landbouweekblad en Absa Afrika Markte verslag Junie 2015/Landbouweekblad and Absa African Markets...