Nuusflits November 2017 - Jongboer van die Jaar Kompetisie 2018

Jongboer van die Jaar Kompetisie 2018 

 

Inskrywings word graag ontvang vir die Jongboer van die Jaar kompetisie 2018. Nodige dokumente beskikbaar by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

Ons is baie opgewonde oor ‘n prys wat moontlik gemaak word deur Case IH / Northmec, naamlik ‘n oorsese reis na een van hul fabrieke! 

Alle jongboere tussen die ouderdom van 18 – 40 jaar word aangemoedig om deel te neem. Sluitingsdatum is 26 Januarie 2018!