Nuusflitse – Oktober 2018 - Belangrike datums

Belangrike datums

Die Uitvoerende Bestuur van Vrystaat Landbou (VL) het onlangs, by ’n bestuursvergadering naby Brandfort, die volgende datums vir VL se kalender van 2019 goedgekeur. 

VL vra al sy lede, landbouverenigings, vennote en belanghebbendes om solank die datums in hul dagboeke neer te pen.

 

Belangrike VL datums:

17 April: VL Jongboer-konferensie en galadinee vir Jongboer van die Jaar

7 en 8 Augustus: VL se jaarkongres

 

Kontak VL se kantoor by 051 444 4609 vir enige navrae.