Nuusflitse Augustus 2015 - Gemeenskapsprojekte: Waar kan VL se lede betrokke raak

Gemeenskapsprojekte: Waar kan VL se lede betrokke raak

Verskeie omgee projekte word in die Vrystaat deur landbougemeenskappe gedryf. Vrystaat Landbou se Sosiaal Maatskaplike Komitee wil graag ons lede bedank vir dít wat hulle so gereeld vir hulle gemeenskappe doen en die helpende hand wat hulle uitsteek. Diegene wat belangstel, kan gerus on webtuiste besoek om meer te lees oor twee projekte wat ons die maand wil uitlig:

 

Die een is die Lethotheng Gemeenskapsentrum op Clocolan, en die ander is die Feed a Child projek van Wepener. Lees meer oor die Lethotheng projek hier - http://vrystaatlandbou.co.za/komitees/sosiaal-maatskaplik/artikels/622-lethotheng-community-centre, en meer oor die Feed a Child projek hier - http://vrystaatlandbou.co.za/vslandbou-media/persverklarings/598-landbou-wys-hul-gee-om-agriculture-shows-it-cares