Nuusflitse Augustus 2015 - 2015 AMT Konferensie

 

2015 AMT Konferensie

Registrasie is nou oop vir die 2015 AMT Landbouvooruitskouings Konferensie! Die 2015 AMT Landbouvooruitskouings Konferensie sal op 29 September by die WNNR se Internasionale Konvensie Sentrum in Pretoria plaasvind. Die registrasievorm is beskikbaar op www.agrimark.co.za. Voltooide vorms kan na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. gestuur word. Vir meer besonderhede, skakel Dalene by 076 188 6533.