Nuusflitse Augustus 2015 - Nuwe minimumloon vir plaaswerkers – VL se voorlegging

 

Nuwe minimumloon vir plaaswerkers – VL se voorlegging

Die provinsiale openbare verhore oor die sektorale vasstelling vir plaaswerkers se minimum lone vir die volgende drie boekjare vind die 9de, 10de en 11de September 2015 plaas. Vrystaat Landbou se voorlegging in dié verband, is op ons webtuiste beskikbaar. Die organisasie het aan die einde van Augustus 2015 ‘n sms aan ons lede gestuur om te vra vir hulle kommentaar op die voorstel. Volgens inligting verskaf deur die Departement van Arbeid sal die verhore soos volg plaasvind: 

Officials

 

Town

Address

Date

Sector

Time

Lerato Beesnaar & Shaun Feldman

012 309 4232/012 309 4025

Bothaville

Moeder Kerk Saal, 5 Kerkstraat

2015/09/09

Farm

09:00: Employers

13:00: Employees

Welkom

T S Du Plessis Hall, Matjhabeng Municipality

Corner Ryk and Stateway

2015/09/10

Farm

09:00: Employers

13:00: Employees

Bethlehem

Site Hall,Dihlabeng Municipality Town Hall

9 Muller Street East/Mullerstraat Oos 9

2015/09/11

Farm

09:00: Employers

13:00: Employees

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die volledige voorlegging is op ons webtuiste beskikbaar by -  http://vrystaatlandbou.co.za/komitees/arbeid-mannekrag/dokumente