Nuusflits Mei 2016 - VL goeie nuus mediatoer: Van die berigte

 

VL goeie nuus mediatoer: Van die berigte

Dit is vir Vrystaat Landbou (VL) aangenaam om van die stories van provinsiale en nasionale mediahuise na aanleiding van ons mediatoer op 28 en 29 April 2016 na Harrismith te deel. Ons opregte dank aan Absa Agribesigheid wat as borg vir die toer opgetree het. Die toer is gereël as deel van VL se pogings om die media bloot te stel aan die positiewe nuusstories wat die landbou en landbouers het om te vertel.

     

Die groep is na Neil en Pam Fyvie se boerdery, Fyvie Farming, en na Jabu Leslie en Oupa Tshbalala se boerdery, Sesisonke Farming, geneem. Die landbouers van Harrismith Distriks Landbou Unie het ook die groep onthaal en die kans gehad om met die joernaliste te skakel. 

Stories tot dusver:

Netwerk24

eNuus

OFM Nuus

Farmer’s Weekly