Nuusflits November 2016 - Hersiene algemene magtiging vir onttrekking en opgaring van water

 

Hersiene algemene magtiging vir onttrekking en opgaring van water

Vrystaat Landbou (VL) wil graag ons lede aanmoedig om hierdie bepalings sorgvuldig te bestudeer en hulleself na behore oor die kwessie in te lig.

Ons deel graag die volgende inligting soos deur Agri SA saamgestel oor die hersiene algemene magtiging vir onttrekking en opgaring van water soos gepubliseer in die Staatskoerant van 2 September 2016: 

     

Inligting wat in hierdie dokument gegee word:

1. Wat word gemagtig?

2. Van wanneer af en hoe lank sal die magtiging geld?

3. Hoe bepaal ‘n gebruiker die volumes wat vir die gebruiker gemagtig is?

4. Wat moet ‘n gebruiker doen om gemagtigde watergebruik uit te oefen?

5. Hoe verskil die magtiging van die vorige magtiging?

6. Wat moet gebruikers wat deur die verandering in die algemene magtiging geraak word,

doen?

7. Wat beteken die woorde wat hier gebruik word?

8. Waar kan meer inligting verkry word?

Die volledige inligting is hier beskikbaar. Onthou, jy benodig jou lidnommer as gebruikernaam en wagwoord om op die webtuiste in te teken.