VL en SAPD byeen oor landelike veiligheid/FSA and SAPS come together on rural safety

Geskep op 19 Desember 2014

VL en SAPD byeen oor landelike veiligheid/FSA and SAPS come together on rural safety 

Landelike veiligheid is ’n groot prioriteit vir Vrystaat Landbou (VL) en die SAPD, en beide van dié partye het weereens hulle verbindtenis hieroor bevestig tydens ’n vergadering op 18 Desember 2014 tussen die organisasie se wet en orde komitee en die provinsiale topstruktuur van die SAPD in Bloemfontein. Die kwessie van onwettige grondbesettings en uitsettings is ’n integrale deel van die Landelike Beveiligings Plan. Aangesien die saak dié week baie aandag geniet na afloop van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) se Kongres, is dit as ’n punt van orde met die Polisie bespreek.

Lees verder: VL en SAPD byeen oor landelike veiligheid/FSA and SAPS come together on rural safety
 

VL verwerp EVV stellings oor grond/FSA rejects EFF statements on land

Geskep op 17 Desember 2014

VL verwerp EVV stellings oor grond/FSA rejects EFF statements on land

Die onverantwoordelike stellings en besluite van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) oor grond tydens sy eerste jaarkongres by die Unversiteit van die Vrystaat in Bloemfontein word ten sterkste deur Vrystaat Landbou (VL) verwerp! Volgens mediaberigte het die party se komitee vir grond- en landbouhervorming onder andere besluit dat mense wat grond geëis het, daardie grond onwettig moet gaan beset en indien dit ‘n plaas is, moet hulle produksie daar stopsit.

Lees verder: VL verwerp EVV stellings oor grond/FSA rejects EFF statements on land
 

Vrystaat Landbou Sê Desember 2014

Geskep op 08 Desember 2014

Vrystaat Landbou Sê Desember 2014

Vrystaat Landbou Sê Desember 2014 - Die goeie nuus/The good news, bevat 'n versameling positiewe stories oor die landbou sektor en landbouers, en Vrystaat Landbou is trots om dié ses maandelikse tydskrif vir ons lede, die media, ons vennote en adverteerders aan te bied.

Lees verder: Vrystaat Landbou Sê Desember 2014
 

Majuba power station ramps up production

Geskep op 06 November 2014

Majuba power station ramps up production

                                                                                     

MEDIA STATEMENT

 

Wednesday, 5 November 2014: The risk of load shedding is low today due to the increased generating capacity at the Majuba Power Station which is now at 1 400MW. More units from Majuba are due to be synchronised to the grid later today with the potential of increasing generating capacity to 3 200MW.

Lees verder: Majuba power station ramps up production
 

ASUF’s views on farmworker evictions

Geskep op 03 November 2014

ASUF’s views on farmworker evictions

                                                                                                            

3 November 2014

 

MEDIA RELEASE

  

The Agriculture Sector Unity Forum (ASUF), comprising of all the national formations of primary agriculture, was invited to participate and address a meeting held under the auspices of deputy president, Mr Cyril Ramaphosa, on Saturday, 1 November 2014 in Paarl.  At this meeting ASUF, represented by its chairman Mr Japie Grobler and Ms Annelize Crosby, highlighted issues relevant to the context within which agricultural development and the upliftment of farmworkers and their families should be addressed. 

Lees verder: ASUF’s views on farmworker evictions
 

VKB Veiligheids Gholfdag 2015/VKB Safety Gholf Day 2015

Geskep op 03 Oktober 2014

VKB Veiligheids Gholfdag 2015/VKB Safety Gholf Day 2015

                                                                                                   

Die derde VKB Dryf vir plaasveiligheid Gholfdag vind op 8 Mei 2015 by die Clarens Golf and Trout Estate plaas. Die dag word aangebied om fondse in te samel ten bate van Vrystaat Landbou se Veiligheidsfonds. 'n Kwartmiljoen rand is deur middel van 2014 se Gholfdag ingesamel, en die organiseerders is opgewonde oor die reaksie wat hulle tot dusver oor volgende jaar se geleentheid kry. Diegene wat belangstel, kan hulle besonderhede e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., of haar skakel by 083 303 6117. 

Lees verder: VKB Veiligheids Gholfdag 2015/VKB Safety Gholf Day 2015
 

The future of agriculture in Southern Africa in the spotlight

Geskep op 30 September 2014

The future of agriculture in Southern Africa in the spotlight     

                                                                        

30 September 2014

Press Release

Lees verder: The future of agriculture in Southern Africa in the spotlight
 

Brandgevaar indeks/Fire risk index 22 - 26 September 2014

Geskep op 22 September 2014

Brandgevaar indeks/Fire risk index 22 - 26 September 2014

Die week van 22 - 26 September 2014 hou groot risiko's in vir brande in die Vrystaat.

Lees verder: Brandgevaar indeks/Fire risk index 22 - 26 September 2014
 

Moontlike gevolge van grondplafonne/Possible consequences of land ceilings

Geskep op 08 September 2014

Moontlike gevolge van grondplafonne/Possible consequences of land ceilings

Vrystaat Landbou steun nie die voorstel van grondplafonne wat tydens die Beraad oor Verblyfsekerheid in Boksburg bespreek is nie. Die organisasie se verklaring hieroor is gebaseer op 'n wetenskaplike studie wat deur Andrew Makenete, bekende landbou ekonoom, en prof. Herman van Schalkwyk, rektor van die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus, onderneem is.

Lees verder: Moontlike gevolge van grondplafonne/Possible consequences of land ceilings
 

Bladsy 1 van 5