VKB Veiligheids Gholfdag 2015/VKB Safety Gholf Day 2015

Geskep op 03 Oktober 2014

VKB Veiligheids Gholfdag 2015/VKB Safety Gholf Day 2015

                                                                                                   

Die derde VKB Dryf vir plaasveiligheid Gholfdag vind op 8 Mei 2015 by die Clarens Golf and Trout Estate plaas. Die dag word aangebied om fondse in te samel ten bate van Vrystaat Landbou se Veiligheidsfonds. 'n Kwartmiljoen rand is deur middel van 2014 se Gholfdag ingesamel, en die organiseerders is opgewonde oor die reaksie wat hulle tot dusver oor volgende jaar se geleentheid kry. Diegene wat belangstel, kan hulle besonderhede e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., of haar skakel by 083 303 6117. 

 Die volledige inskrywingsvorm is hier beskikbaar. Meer inligting is ook beskikbaar op www.vkb.co.za.

VKB Safety Gholf Day 2015

The third VKB Drive for farm safety Gholfday will take place on 8 May 2015 at Clarens Golf and Trout Estate. The day will be hosted to raise funds for Free State Agriculture's Safety Fund. A quarter of a million rand was raised by means of 2014's day, and the organizers are very excited about the feedback they have been getting up to now for next year's event. Those who are interested to take part, can send an e-mail to Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. or phone her on 083 303 6117. 

The complete entry form is available here. More information is also available at www.vkb.co.za