VL verwerp EVV stellings oor grond/FSA rejects EFF statements on land

Geskep op 17 Desember 2014

VL verwerp EVV stellings oor grond/FSA rejects EFF statements on land

Die onverantwoordelike stellings en besluite van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) oor grond tydens sy eerste jaarkongres by die Unversiteit van die Vrystaat in Bloemfontein word ten sterkste deur Vrystaat Landbou (VL) verwerp! Volgens mediaberigte het die party se komitee vir grond- en landbouhervorming onder andere besluit dat mense wat grond geëis het, daardie grond onwettig moet gaan beset en indien dit ‘n plaas is, moet hulle produksie daar stopsit.

 Die volledige verklaring is hier beskikbaar.

 

FSA rejects EFF statements on land

Free State Agriculture (FSA) strongly rejects the irresponsible statements made by the Economic Freedom Fighters (EFF) about land at their first annual Congress at the University of the Free State in Bloemfontein! According to media reports the party’s committee for land- and agriculture reform decided that people should be encouraged to illegally occupy land on which they’ve lodged claims, and if it is a farm, they must stop production there.

The complete press release is available here.