VL en SAPD byeen oor landelike veiligheid/FSA and SAPS come together on rural safety

Geskep op 19 Desember 2014

VL en SAPD byeen oor landelike veiligheid/FSA and SAPS come together on rural safety 

Landelike veiligheid is ’n groot prioriteit vir Vrystaat Landbou (VL) en die SAPD, en beide van dié partye het weereens hulle verbindtenis hieroor bevestig tydens ’n vergadering op 18 Desember 2014 tussen die organisasie se wet en orde komitee en die provinsiale topstruktuur van die SAPD in Bloemfontein. Die kwessie van onwettige grondbesettings en uitsettings is ’n integrale deel van die Landelike Beveiligings Plan. Aangesien die saak dié week baie aandag geniet na afloop van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) se Kongres, is dit as ’n punt van orde met die Polisie bespreek.

Die volledige verklaring is hier beskikbaar. 

FSA and SAPS come together on rural safety 

Rural Safety is a big priority for Free State Agriculture (FSA) and the SAPS, and both these parties confirmed their commitment to the issue during a meeting between the organisations’s law and order committee and the provincial top structure of the SAPS on 18 December 2014 in Bloemfontein. The issue of illegal land occupation and evictions forms an integral part of the Rural Safety Plan. As the issue enjoys a lot of attention after the Economic Freedom Fighters (EFF) Congress, it was discussed as a point of order with the Police.

The complete press release is available here.