ASUF MEDIA STATEMENT: LAND TENURE SUMMIT

Geskep op 08 September 2014

ASUF MEDIA STATEMENT: LAND TENURE SUMMIT

 

8 September 2014

 

Summit was really all about land ceilings 

 

Lees verder: ASUF MEDIA STATEMENT: LAND TENURE SUMMIT
 

Hersiende invoerregulasies vir lewendehawe vanaf buurlande

Geskep op 29 Augustus 2014

Hersiende invoerregulasies vir lewendehawe vanaf buurlande

      

ROOIVLEIS PRODUSENTE-ORGANISASIE

RED MEAT PRODUCERS' ORGANISATION

Posbus 36802, MENLO PARK, 0102

PERSVERKLARING: 28 Augustus 2014 (vir onmiddellike vrystelling)

Die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met misnoë kennis geneem van ‘n aankonding van die Direkteur-Generaal van Landbou, Bosbou en Visserye dat die huidige invoerregulasies vir invoere van vee vanaf Namibië, Lesotho, Swaziland en Botswana van 26 Augustus 2014 opgehef word. Die vorige invoermaatreëls is nou van krag. “Dit plaas die dieregesondheidstatus van Suid-Afrika se nasionale kudde in groot gevaar,” sê Lardus van Zyl, Voorsitter van die nasionale RPO.

Lees verder: Hersiende invoerregulasies vir lewendehawe vanaf buurlande
 

Waarskuwing teen erge koue (25-30 Augustus 2014)/Warning of extreme cold (25-30 August 2014)

Geskep op 26 Augustus 2014

Waarskuwing teen erge koue (25-30 Augustus 2014)/Warning of extreme cold (25-30 August 2014)

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen erge koue wat die week weer oor die land gaan voorkom, met veral bitter koue toestande wat Woensdag, 27 Augustus 2014, verwag word.

Lees verder: Waarskuwing teen erge koue (25-30 Augustus 2014)/Warning of extreme cold (25-30 August 2014)
 

Brand Pretorius toespraak

Geskep op 08 Augustus 2014

Brand Pretorius toespraak

"Ek wil my empatie aan u oordra, maar ek wil ook sê boere is nie hulpeloos of in staat van hopeloosheid nie," het Brand Pretorius tydens Vrystaat Landbou se 2014 Kongres gesê.

Lees verder: Brand Pretorius toespraak
 

Toesprake en opsommings van Kongres 2014/Speeches and summaries of Congress 2014

Geskep op 07 Augustus 2014

Toesprake en opsommings van Kongres 2014/Speeches and summaries of Congress 2014

Die toesprake van van die sprekers wat tydens Vrystaat Landbou se 2014 Kongres opgetree het, is onder die verskillende hoof-opskrifte van die artikel beskikbaar.

Lees verder: Toesprake en opsommings van Kongres 2014/Speeches and summaries of Congress 2014
 

Daniëlsrus landbouvereniging Veiligheidsgholfdag

Geskep op 23 Julie 2014

Daniëlsrus landbouvereniging Veiligheidsgholfdag

Die Daniëlsrus landbouvereniging nooi enige moontlik borge uit om hulle gholfdag ten bate van veiligheid te steun.

Lees verder: Daniëlsrus landbouvereniging Veiligheidsgholfdag
 

Vrystaat Landbou Sê Julie 2014

Geskep op 23 Julie 2014

Vrystaat Landbou Sê Julie 2014

Die nuutste weergawe van die Vrystaat Landbou Sê tydskrif, wat twee keer 'n jaar verskyn, is tans in die pos oppad na ons lede. Ons deel die elektroniese weergawe van die tydskrif met julle hier. Die Julie 2014 uitgawe is vol stories van hoop, wat die landbou gemeenskap van die Vrystaat en ons lede kan bemoedig in 'n tyd van onsekerheid.

Baie dankie aan ons adverteerders, Old Mutual, John Deere Financial en AMT vir hulle ondersteuning om die tydskrif te kan lewer.

Enige kommentaar oor die tydskrif of moontlike adverteers wat graag in die komende uitgawes wil adverteer, kan met Alani Janeke by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. in kontak tree.

 

LUR se uitsprake ’n skrille kontras/MEC’s statements in stark contrast

Geskep op 16 Julie 2014

LUR se uitsprake ’n skrille kontras/MEC’s statements in stark contrast

Die uitsprake wat agbare Mamiki Qabathe, LUR vir Landbou in die Vrystaat, verlede week oor landbouers in haar begrotingsrede in die provinsiale Wetgewer gemaak het, staan in skrille kontras met dit wat sy tydens Vrystaat Landbou se streekvergadering op Bultfontein op 10 April 2014 gesê het. Die stellings wat die LUR verlede week gemaak het, verbaas die organisasie wel nie, sê Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou. “Ons is al politieke retoriek tydens die begrotingsrede te wagte.”

Lees verder: LUR se uitsprake ’n skrille kontras/MEC’s statements in stark contrast
 

Vyf plaasaanvalle in drie maande/Five farm attacks in three months

Geskep op 14 Julie 2014

Vyf plaasaanvalle in drie maande/Five farm attacks in three months

Vyf plaasaanvalle in drie maande

Die aanval en moord van ’n landbouer van Petrus Steyn is die vyfde voorval van geweld en tweede moord op plase in die provinsie wat die afgelope drie maande by Vrystaat Landbou aangemeld is. Die organisasie wil graag sy meëgevoel met die betrokke landbouer se familie en naastebestaandes betoon, en dit duidelik stel dat hy alle voorvalle van geweld op plase ten sterkste veroordeel. 

Lees verder: Vyf plaasaanvalle in drie maande/Five farm attacks in three months
 

Leaders of Free State Agriculture takes a firm stand

Geskep op 19 Junie 2014

Leaders of Free State Agriculture takes a firm stand

 

 

Good day to all our members                                                                                                                                                             19 June 2014

 

I, Dan Kriek – President of Free State Agriculture, would like to inform our members through this letter about decisions taken during a meeting of the Executive Management of the organisation on 19 June 2014 at Emoya Estate, Bloemfontein. Free State Agriculture remarked that a season of “easy” leadership is blossoming in South Africa and also in organised agriculture. I would like to share the following message with our members:

Lees verder: Leaders of Free State Agriculture takes a firm stand
 

Bladsy 2 van 5