Droogte oor groot gedeelte van die Vrystaat gebreek

Geskep op 08 Mei 2014

Droogte oor groot dele gebreek

Groot dele van die Suid- en Wes-Vrystaat kon die naweek uit die greep van die droogte losbreek na goeie opvolgreëns voorgekom het. Charl Weideman, wat tussen Phillipolis en Fauresmith boer, sê oor groot dele van die omgewing het 50mm of meer se reën die naweek voorgekom. "Die boere in ons distrik se reënval wissel tussen 110mm en 200mm vir die seisoen, so die ergste van die droogte is verby."

Lees verder: Droogte oor groot gedeelte van die Vrystaat gebreek
 

Press Release: Rain and drought in FS

Geskep op 08 Mei 2014

Southern and western Free State still in drought's grip


Many farmers in the Free State has renewed hope for the season after the wide spread good rain at the beginning of February. Heavy down falls occurred over the eastern and northern parts of the province. In the district of Steynsrus drought conditions started to develop, but the rains came just in time, with about 270mm measured over seven days over parts of the area. "Things were looking woeful, but the rains came just in time. We are very thankful," says mr. CJ Saaiman, chairman of the district.

Lees verder: Press Release: Rain and drought in FS
 

Persverklaring: Reën en droogte in die VS

Geskep op 14 Februarie 2014

Suidwes-Vrystaat se droogte nog nie gebreek
Talle Vrystaatse boere se harte juig sedert die begin van Februarie na lang verwagte reën wyd oor die provinsie voorgekom het. Groot hoeveelhede reën is oor ’n kwessie van sowat ’n week in veral die ooste en noorde van die provinsie gemeet. In die Steynsrus distrik het droogte toestande begin voorkom, maar mnr. CJ Saaiman, streekvoorsitter, sê oor sewe dae is sowat 270mm aangeteken.

Lees verder: Persverklaring: Reën en droogte in die VS
 

Bladsy 5 van 5