2018

Publieke verhore oor wysiging van Artikel 25 van Grondwet

2 Julie 2018

Vrystaat Landbou (VL) verteenwoordig sy lede by die publieke verhore in die Vrystaat, in Botshabelo (2 Julie), Welkom (3 Julie) en Phuthaditjhaba (4 Julie), oor die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet en maak sy standpunt by die verhore. Hy het ook reeds vroeër ’n voorlegging, voor die sperdatum van 15 Junie 2018, aan die Grondwetlike Hersieningskomitee gestuur.

 

Klik hier vir ’n verkorte voorlegging wat VL as riglyn tydens die verhore gebruik om sy saak te stel.

Klik hier vir VL se volledige skriftelike voorlegging wat by die Grondwetlike Hersieningskomitee ingedien is.