VL en Polisie se verhouding groei/Relationship between FSA and Police grows

Geskep op 01 Julie 2015

VL en Polisie se verhouding groei/Relationship between FSA and Police grows

                                                                                                                                     

 

VL VKB Veiligheidslessenaar/FSA VKB Safety Desk
Verklaring/Press Release

VL en Polisie se verhouding groei
Die verhouding tussen Vrystaat Landbou (VL) en die SAPD in die provinsie is versterk met die tweede vergadering in ses maande tussen die onderskeie leiers. Veediefstal, veiligheid op plase, die implementering van die Landelike Beveiligings Plan en die gebreke daarrondom asook probleme wat op grondvlak tussen landbouers en die Polisie beleef word, is bespreek tydens die vergadering op 30 Junie 2015.  Problematiek rakende veediefstal aanmelding, ondersoeke en dienslewerings het veral pertinent aandag geniet. Die Polisie se topbestuur het aangedui dat hulle indringend aandag skenk aan die aangeleenthede om met werkbare oplossings vorendag te kom.

Lees verder: VL en Polisie se verhouding groei/Relationship between FSA and Police grows
 

Premier, provinsiale regering en VL wil verhouding uitbou/Premier, provincial government and FSA wants to build relationship

Geskep op 19 Junie 2015

 Premier, provinsiale regering en VL wil verhouding uitbou/Premier, provincial government and FSA wants to build relationship                                                

                                                                                                                    

Verklaring/Press Release

Premier, provinsiale regering en VL wil verhouding uitbou

Diepe kommer oor die land en die status van Suid-Afrika as ’n Grondwetlike demokrasie was die een groot kwessie wat Dan Kriek, president van Vrystaat Landbou (VL), Donderdag, 18 Junie 2015, met Vrystaatse Premier Ace Magashule en ‘n span LUR’e en departementshoofde gedeel het. Die vergadering het gevolg na die Premier aan VL aangedui het dat hy met landbouers wou vergader oor die 50/50 grondhervormingsvoorstel. VL het aan hom voorgestel om as ‘n eerste stap met VL se uitvoerende bestuur te kom gesels.

Lees verder: Premier, provinsiale regering en VL wil verhouding uitbou/Premier, provincial government and FSA...
 

Landbouers help werkers en hul gemeenskappe veilig hou/Farmers help to keep their workers and communities safe

Geskep op 04 Junie 2015

Landbouers help werkers en hul gemeenskappe veilig hou/Farmers help to keep their workers and communities safe

                                                                                                                      

VL VKB Veiligheidslessenaar/FSA VKB Safety Desk

Verklaring/Press Release

Landbouers help werkers en hul gemeenskappe veilig hou
Groepe landbouers van die Verkykerskop en Edenville distrikte het hulle omgee vir hulle gemeenskappe die afgelope twee weke bewys deur te help om misdaad in die omgewings te beveg. Twee weke gelede het ‘n groep landbouers van Edenville inligting ontvang van veediewe wat moontlik op ’n plaas in die rigting van Kroonstad gaan toeslaan. Hul het die oortreders voorgelê en die Veediefstaleenheid van Heilbron ontbied. Vier verdagtes is op heterdaad betrap en aangekeer.

Lees verder: Landbouers help werkers en hul gemeenskappe veilig hou/Farmers help to keep their workers and...
 

Absa Agri tendensverslag van 29 Mei 2015/Absa Agri trends report of 29 Mei 2015

Geskep op 02 Junie 2015

Absa Agri tendensverslag van 29 Mei 2015/Absa Agri trends report of 29 Mei 2015

                                                                                                       

Swak grondhervormingsbeleid belemmer belegging in landbou

'n Sameloop van swak beleidsimplementering ten opsigte van grondhervorming sowel as onsekerheid wat politieke uitsprake oor grondhervorming te weeg bring het gelei tot 'n afname van 50% in aansoeke om grond te koop die afgelope twee jaar. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 29 Mei 2015/Absa Agri trends report of 29 Mei 2015
 

Absa Agri tendensverslag 22 Mei 2015/Absa Agri trends report 22 May 2015

Geskep op 27 Mei 2015

Absa Agri tendensverslag 22 Mei 2015/Absa Agri trends report 22 May 2015

                                                               

Why USA consumer spending, global bond markets and Greece impacts RSA producer prices!

Each agricultural commodity has its own distinguished global and fundamental factors influencing prices. Due to the impact of these factors, global grain and oilseed prices appears to be following a deflationary cycle trending lower. But there are also those fundamental factors that impacts daily on the value of every commodity produced in general. The volatility of exchange rates such as the USA-$ and the Euro impacts not only on the daily value of our commodities destined for export but also of those who are imported. The modest rally in USA corn and wheat prices, after the publication of the USDA report, came to an end due to developments in the global currency markets.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag 22 Mei 2015/Absa Agri trends report 22 May 2015
 

VEEDIEFSTAL IS ‘N EKONOMIESE EN EMOSIONELE MISDAAD/STOCK THEFT AN ECONOMICAL AND EMOTIONAL CRIME

Geskep op 27 Mei 2015

VEEDIEFSTAL IS ‘N EKONOMIESE EN EMOSIONELE MISDAAD/STOCK THEFT AN ECONOMICAL AND EMOTIONAL CRIME

NUUSVRYSTELLING

 

Die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum doen ‘n beroep op alle rolspelers binne die rooivleisbedryf om saam te werk om veediefstal te voorkom deur aan die bestaande wette te voldoen. Veediefstal is ‘n ekonomiese en ‘n hoogs emosionele misdaad. Navorsing bewys dat veediefstal baie afgeneem het sedert die Wet op die Identifikasie van Diere, Wet  6 van 2002,  in werking gestel is

Lees verder: VEEDIEFSTAL IS ‘N EKONOMIESE EN EMOSIONELE MISDAAD/STOCK THEFT AN ECONOMICAL AND EMOTIONAL CRIME
 

Graan SA tevrede met suksesvolle NAMPO 2015

Geskep op 21 Mei 2015

Graan SA tevrede met suksesvolle NAMPO 2015

 


21/05/15

KLIK HIER VIR DIE AFRIKAANSE WEEGAWE

CLICK HERE FOR ENGLISH VERSION

 

Graan SA tevrede met suksesvolle NAMPO 2015

'n Kombinasie van die nuutste landboutegnologie, produk-verskeidenheid, innovasie, gesprekvoering, netwerkgeleenthede, landbou-gasvryheid en ideale weersomstandighede het gesorg dat NAMPO 2015, wat verlede week buite Bothaville in die Vrystaat plaasgevin

Graan SA, organiseerder van die NAMPO Oesdag, is tevrede met hoe dié 49ste Oesdag afgeloop het en uitstallers se terugvoer dui op goeie belangstelling deur vanjaar se 69 584 besoekers.

Lees verder: Graan SA tevrede met suksesvolle NAMPO 2015  

Grain SA on Land Reform - Is food shedding next?

Geskep op 15 Mei 2015

Grain SA on Land Reform - Is food shedding next?


14/05/15

   

 

Grain SA on Land Reform - Is food shedding next?

For immediate release

Thursday, 14 May 2015

Addressing the media today at a press conference held at NAMPO Park, just outside Bothaville, Grain SA CEO Mr Jannie de Villiers reitterated the organisation's views on land reform, following the land reform proposals announced by minister Nkwinti in Parliament last Friday.

Grain producers (Black and White) say YES to the guidelines for land reform in the National Development Plan – 20% land by 2030 on a district basis. We will assist in making this a reality.

Grain producers say NO to the Minister’s 50:50 plans that fall outside of the Governments policy spelt out in the NDP.

Lees verder: Grain SA on Land Reform - Is food shedding next?  

Absa Agri tendensverslag 8 Mei 2015/Absa Agri trends report 8 May 2015

Geskep op 13 Mei 2015

Absa Agri tendensverslag 8 Mei 2015/Absa Agri trends report 8 May 2015

                                                                           

The current wheat tariff of R461/ton is now due for an adjustment. The tariff became due for an adjustment after the US Nr2 HRW fob price traded for a number of three weeks for more than $10/ton lower than the base price of $254/ton. Since the start of April global wheat prices traded sharply lower. SAGIS indicated in their latest report that the duty on wheat may consequently increase from R461/ton to R800/ton. In general, ITAC recalculate the new tariff level after a request is received from industry.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag 8 Mei 2015/Absa Agri trends report 8 May 2015
 

'n Plaasmoord kan SA R3 miljoen kos/A farm murder can cost SA R3 million

Geskep op 07 Mei 2015

'n Plaasmoord kan SA R3 miljoen kos/A farm murder can cost SA R3 million

                                            

Verklaring/Press Release

’n Plaasaanval kan die ekonomie tot R3 miljoen kos

Die kwessie van geweld op plase het die afgelope paar weke baie aandag geniet, met Duncan Nyawo wat verlede week 350km na die Uniegebou gestap het met ’n memorandum vir Pres. Jacob Zuma oor die invloed van moorde en aanvalle op plase op die land. Politieke partye het ook vergaderings met die Polisie gehad om die kwessie en oplossings te bespreek.

Lees verder: 'n Plaasmoord kan SA R3 miljoen kos/A farm murder can cost SA R3 million
 

Bladsy 4 van 8