Practical finance plan may put land reform on track

Geskep op 31 Maart 2015

Practical finance plan may put land reform on track

                                                                                    

The Agricultural Business Chamber (Agbiz) and The Banking Association South Africa (The Banking Association) model to finance land reform is currently in the spotlight. Will this be the answer to the many complex issues surrounding the financing of land reform in South Africa?

Lees verder: Practical finance plan may put land reform on track
 

Bejaarde egpaar op plaas aangeval/Elderly couple attack on farm

Geskep op 26 Maart 2015

Bejaarde egpaar op plaas aangeval/Elderly couple attack on farm

                                                                                                                                                

Verklaring/Press Release

Bejaarde egpaar aangeval en beroof op plaas by Senekal:

“Ons is ongelooflik dankbaar dat hulle leef!“ Dit is die reaksie van Zelda Stemmett, skoondogter van Dries (69) en Fransie (70) Stemmett, na die egpaar Woensdagaand (25 Maart 2015) in hulle slaapkamer deur vier verdagtes oorval en beroof is. Die voorval het vermoedelik tussen 22:30 en 23:00 plaasgevind. Dries het reeds geslaap, en Fransie was besig om te werk toe ’n groot klip deur hul kamervenster gegooi is.

Lees verder: Bejaarde egpaar op plaas aangeval/Elderly couple attack on farm
 

Absa Agri tendensverslag van 20 Maart 2015/Absa Agri trends report of 20 March 2015

Geskep op 25 Maart 2015

Absa Agri tendensverslag van 20 Maart 2015/Absa Agri trends report of 20 March 2015

                                                                       

Die dilemma van mag teen geld

Eskom, die staatsbeheerde kragvoorsiener staar groot probleme in die gesig rondom befondsing en dienslewering. 'n Vraag wat deur so baie SUid-Afrikaners gevra word is of die krisis so ver sou vorder binne 'n privaat maatskappy of as hulle sterk mededingers gehad het. Weens Eskom se vertraagde reaksies en aksies oor die jare in ons reeds brose finansiële ekonomie gaan ons dalk nog harder slaan met kragprys stygings in April, wat ook inflasie sal beïnvloed. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 20 Maart 2015/Absa Agri trends report of 20 March 2015
 

Absa Agri tendensverslag van 13 Maart 2015/Absa Agri trends report of 13 March 2015

Geskep op 17 Maart 2015

Absa Agri tendensverslag van 13 Maart 2015/Absa Agri trends report of 13 March 2015

                                                                            

Wat beteken die sterker VSA dollar vir ontluikende markte soos Suid-Afrika?

Die afgelope paar dae het die VSA dollar versterk af gevolg van sterker VSA arbeiddata wat vroeër die maand beskikbaar gestel is. Die positiewe data gaan na verwagting daartoe lei dat hulle Federal Reserwebank rentekoers in Junie die jaar gaan verhoog. Die verhoogde rentekoerse sal beleggings in dié land aanmoedig, wat 'n vraag na die dollar sal veroorsaak en gevolglik hulle betaalstaat en wisselkoers sal versterk. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 13 Maart 2015/Absa Agri trends report of 13 March 2015
 

Landbouers help gemeenskappe veilig hou/Farmers help to keep communities safe

Geskep op 16 Maart 2015

Landbouers help gemeenskappe veilig hou/Farmers help to keep communities safe

Sowat 160 landbouers het sedert verlede week Woensdag aan veiligheidsaksies in die Vrystaat deelgeneem en gehelp om voorvalle te voorkom en/of om verdagtes aan te keer. In die mees onlangse voorval het sowat 120 landbouers gehelp om vier verdagtes aan te keer na ‘n plaasaanval by Memel. Jaco en Bessie Maritz is volgens die media net na 14:30 op hul plaas deur ses verdagtes aangeval. Van die plaaswerkers het glo hulp ontbied, en die plaaslike veiligheidsplan is geïmplementeer. Meer as 100 voertuie is gebruik, en die veiligheidsnetwerke van Memel, Amersfoort, Warden, New Castle en Vrede is ge-aktiveer.

Lees verder: Landbouers help gemeenskappe veilig hou/Farmers help to keep communities safe
 

VL geskok oor moordbewerings/FSA shocked about murder allegations

Geskep op 13 Maart 2015

VL geskok oor moordbewerings/FSA shocked about murder allegations

Vrystaat Landbou (VL) het met afgryse kennis geneem van die voorval waar ’n delwer op sy grond, wat ook as ’n wildsplaas geklassifiseer word, in die Tokologo munisipale distrik in hegtenis geneem is op beweerde aanklagte van moord en die besit van ’n ongelisensieerde wapen. Die organisasie is geskok dat so ’n situasie in ’n demokratiese Suid-Afrika kan voorkom.

Lees verder: VL geskok oor moordbewerings/FSA shocked about murder allegations
 

Absa Agri tendensverslag van 6 Maart 2015/Absa Agri trends report of 6 Maart 2015

Geskep op 11 Maart 2015

Absa Agri tendensverslag van 6 Maart 2015/Absa Agri trends report of 6 Maart 2015

                                                                                                                         

El Niño toestande

Volgens voorspellingsmodelle dui aan dat ENSO sal voortduur te midde swak El Niño toestande vir die res van die somer asook herfs. Hierdie tendens is duidelik op die suidelike punt van Suid-Afrika waar meer as 5000 ha plantegroei verwoes is weens brande in Kaapstad sedert verlede week. Die kostes van die skade tot op hede word op R6 miljoen beraam. Soos wat 'n mens na die noorde beweeg duur droogtes vir gewas produsente voor, met aansoeke vir droogtehulp wat tans oorweeg word. Soos wat die stofduiwels opstaan en die winter nader kom, kan boere weet dat hierdie situasie ook verby sal gaan, veral met El Niño wat aanbeweeg.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 6 Maart 2015/Absa Agri trends report of 6 Maart 2015
 

Minister Zokwana bevestig droogte imapk verander prioriteite

Geskep op 10 Maart 2015

Minister Zokwana bevestig droogte imapk verander prioriteite

»

Minister Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het vandag sy verbintenis tot Suid-Afrika se graanbedryf sowel as die regering se bereidwilligheid om saam met georganiseerde landbou volhoubare graanproduksie te verseker, bevestig. "Ons sal voortgaan om markte te soek vir julle produkte, ten spyte van die huidige droogte," het Minister Zokwana gesê in sy toespraak by die 2015 Graan SA Kongres te NAMPO Park in Bothaville.

Lees verder: Minister Zokwana bevestig droogte imapk verander prioriteite
 

Absa Agri tendensverslag 27 Februarie 2015/Absa Agri trends report 27 February 2015

Geskep op 05 Maart 2015

Absa Agri tendensverslag 27 Februarie 2015/Absa Agri trends report 27 February 2015
                                                                                     

Reaksie op die begrotingsrede

Die Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Nhlanhla Nene het verlede week sy begrotingsrede in die parlement gehou. Soos wat verwag is, het persoonlike belasting, die brandstofheffing, "sondebelasting" en die elektrisiteitsheffing gestyg. Die stygings in die brandstofheffing, die padongelukkefondsheffing en elektriteitskostes sal 'n imapk op die koste van produksie hê wat op die ouend die prys wat die verbruiker moet betaal, gaan beïnvloed. Stygende elektrisiteitskostes sal ook bydra tot die kostes in die waardeketting van industriële verbruikers. Dit kom op 'n tyd wat 'n krisis betsaan rondom somergewasse weens droeë weerstoestande, wat ook 'n impak op voedselpryse sal hê.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag 27 Februarie 2015/Absa Agri trends report 27 February 2015
 

Ramp mielie-oes/Disastrous maize crop

Geskep op 27 Februarie 2015
 

Ramp mielie-oes/Disastrous maize crop

Volgens die Oesskattingskomitee gaan die mielie-oes vir die 2015/16 bemarkingsjaar slegs 9.665 miljoen ton beloop. Die witmielie-oes beloop 4.696 miljoen ton en die geelmielie-oes 4.969 miljoen ton.

Lees verder: Ramp mielie-oes/Disastrous maize crop  

Bladsy 6 van 8