Absa Agri tendensverslag van 20 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 20 February 2015

Geskep op 25 Februarie 2015

Absa Agri tendensverslag van 20 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 20 February 2015

Sal beperkte eiendoms grootte goed wees vir Suid-Afrika?

Die veelading word as een van die mees belangrike bepalers van ekologiese en finansiële stabiliteit van 'n boerdery gesien. Hierdie veelading verskil drasties binne die verskillende biologiese omgewings in Suid-Afrika. Wanneer 'n voorstel van 'n 12 000 ha limiet op die hoeveelheid grond wat 'n landbouer kan besit oorweeg word, kan dit baie dispute skep weens die teenstrydighede tussen verskillende boerdery-omgewings. Hieruit kan afgelei word dat die staat se inmenging 'n erge impak op voedselsekuriteit, die landbousektor binne Suid-Afrika en op 'n makro vlak kan hê.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 20 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 20 February 2015
 

Agricultural organisations seek solutions for burning issues

Geskep op 24 Februarie 2015

Agricultural organisations seek solutions for burning issues

                                                                                                                         

24 February 2015

MEDIA RELEASE

The Agri-sector Unity Forum (ASUF) was established in November 2012 with its membership consisting of representative stakeholder groupings in the agricultural sector. Currently the membership consist of AFASA, TAU SA, Agri SA and Nafu SA. ASUF's primary aim is to convey a united message on the common interests of the broader agricultural sector in order to promote and grow South African agriculture.

Lees verder: Agricultural organisations seek solutions for burning issues
 

RPO Nuusbrief Februarie 2015

Geskep op 20 Februarie 2015

http://dryrun.co.za/rpo/image-1.png

 

Februarie 2015

 

VRYSTAAT RPO NUUSBRIEF FEBRUARIE 2015

Beste rooivleisprodusente ,

Sedert die vorige nuusbrief in Januarie 2015, het toestande in die natuur oor die hele Vrystaat drasties versleg a.g.v.  reën wat wegbly en uitermatige hoë temperature. Gesaaides verdroog en daar vind  tans  geen hergroei van die natuurlike weiding plaas wanneer vee uit ‘n kamp onttrek word nie.

Ons glo en vertrou dat die hemelse Vader ons genadig sal wees en seën met mildelike reën .

Lees verder: RPO Nuusbrief Februarie 2015  

Ernstige kommer oor somergewas-oeste/Major concern about summer crop harvests

Geskep op 20 Februarie 2015

Ernstige kommer oor somergewas-oeste/Major concern about summer crop harvests:

Riaan en Karin Odendaal het hierdie foto's van hul oes met ons gedeel

    

Riaan and Karin Odendaal shared this pictures of their crops with us

Ernstige kommer heers binne Vrystaat Landbou oor die impak van die droogte wat tans groot dele van ons provinsie teister. Vanuit die terugvoer wat ons van distrikte ontvang, het die droogte die grootste impak op die noordelike, westelike en suidelike dele van die provinsie. Ons het spesifiek gehoor van groot skade in die omgewings van Bothaville, Viljoenskroon, Heilbron, Tweeling en Villiers.

Lees verder: Ernstige kommer oor somergewas-oeste/Major concern about summer crop harvests
 

New transport legislation which will influence farmers

Geskep op 18 Februarie 2015

New transport legislation which will influence farmers

                                                                                                                   

Agbiz held a workshop on 11 February 2015 where new legislation with regards to the country's roads were discussed. According to this legislation consignors and consignees of trucks can be held accountable if a truck is overloaded. This includes farmers who transports harvests and more. 

Lees verder: New transport legislation which will influence farmers
 

Absa Agri tendensverslag van 13 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 13 February 2015

Geskep op 18 Februarie 2015

Absa Agri tendensverslag van 13 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 13 February 2015

                                                                                                                    

Die implikasies van die pad na meganisasie en arbeid

Suid-Afrika het die nadelige gevolge van 'n hoë werkloosheidsyfer vir jare lank geabsorbeer. Die stakings in Novemver 2012 het 'n skuif na meganisasie meegebring wat gelei het tot 'n verskuiwing van 'n groot werksmag na 'n kleiner maar meer vaardige werksmag. Onderwys is een van die fundamentele aspekte van 'n werknemer se produksie kapasiteit en dus ook die spandering struktuur van die werknemer. Volgens Solidariteit se Navorsings Instituut (2014) het die aantal Suid-Afrikaners met onvoltooide sekondêre onderwys toegneem van 33% in 2002 na 37% in 2013, met slegs 13% van die bevolking wat 'n tersiêre kwalifikasie besit. 

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 13 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 13 February 2015
 

2015 VL Jongboer van die Jaar finaliste/ 2015 FSA Young Farmer of the Year finalists

Geskep op 17 Februarie 2015

2015 VL Jongboer van die Jaar finaliste/ 2015 FSA Young Farmer of the Year finalists

'n Span beoordelaars het verlede week Vrystaat Landbou se drie finaliste vir ons 2015 Jongboer van die Jaar kompetisie gaan besoek. Die wenner word op 16 April 2015 aangekondig in Bloemfontein. Die finaliste plaas unieke focus op die hantering van risiko's, wat veral die wye aanslag wat landbouers deesdae aan die dag moet lê, onderstreep. 

Lees verder: 2015 VL Jongboer van die Jaar finaliste/ 2015 FSA Young Farmer of the Year finalists
 

Agbiz reaksie op 2015 Staatsrede

Geskep op 13 Februarie 2015

Agbiz reaksie op 2015 Staatsrede

                                                                                          

Pres. Jacob Zuma se 2015 Staatsrede laat verskeie bekommernisse opflikker vir landbou en landbou ondernemings.

Lees verder: Agbiz reaksie op 2015 Staatsrede
 

NEXT 10 DAYS CRITICAL FOR MAIZE CROP - GrainSA

Geskep op 12 Februarie 2015

NEXT 10 DAYS CRITICAL FOR MAIZE CROP - GrainSA

                                                                             

06 Feb 2015

The Executive of Grain SA met in Pretoria yesterday. The Executive consists of 35 farmers from all the grain producing regions of the country. The farmers gave a report on the status of the current crop condition:

Lees verder: NEXT 10 DAYS CRITICAL FOR MAIZE CROP - GrainSA
 

Absa Agri tendensverslag van 6 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 6 February 2015

Geskep op 11 Februarie 2015

Absa Agri tendensverslag van 6 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 6 February 2015

                                                                                                                                 

Wat kan ons verwag van die jaar se begrotingsrede?

Gegewe die stand van die ekonomie, moet die staat die druk op hul belastingskoffers voel weens laer sake winste, wat die Regering se vermoë om beleggings vriendelike omgewings (finansiëel, hulpbron en arbeids gewys) te skep en 'n kultuur vir uitstekende diens belemmer. Dit is duidelik uit die opbou van kontant in die privaatsektor eerder as om die geld te herbelê en sodoende ondernemings te laat groei. Die situasie word verder negatief beïnvloed deur verlaagde kredietgraderings asook Eskom se debakel wat die land in die donker laat.

Lees verder: Absa Agri tendensverslag van 6 Februarie 2015/Absa Agri trends report of 6 February 2015
 

Bladsy 7 van 8