
Inskrywings is oop vir Vrystaat Landbou se 2023 Jongboer van die Jaar-kompetisie.
Kandidate tussen die ouderdom van 18 en 40 kan inskryf.
Ons kyk na jou bestuursfilosofie en die tegniese vaardigheid waarmee jy dit uitvoer en dus nie soseer na die vertakkingsamestelling en omvang (grootte) van jou boerdery nie. So almal staan 'n kans!
Die inskrywingsvorm kan gevind word hier
Inskrywings sluit 27 Januarie 2023.
Navrae kan gestuur word aan elize@vslandbou.co.za
8Plasings
4Plasings
11Plasings
9Plasings
68Plasings
31Plasings
16Plasings
18Plasings
11Plasings
169Plasings
12Plasings
12Plasings