Vrystaat Landbou eis sterk optrede deur wetstoepassers teen miltsiekte
31 Mei 2019 “Vrystaat Landbou (VL) spreek ernstige kommer uit oor die uitbreek van miltsiekte in Lesotho. Dit kan katastrofiese gevolge vir die vleisbedryf in die provinsie hê,” het Francois Wilken, president van VL, gesê ná ’n uitbreking van die...