Veldtogte

Vrystaatse Paaie

Maak ons paaie reg, maak ons toekoms reg!

Slegte paaie stel lewens in gevaar. Dit is nadelig vir ons leefruimtes en bedreig voedselsekerheid. Daarom het die boere van die Vrystaat besluit om self die padinfrastruktuur te begin herstel.

Voltooi die vorm om 'n sak teer te borg. Vrystaat Landbou sal u kontak.

Slegte paaie stel lewens in gevaar. Dit is nadelig vir ons leefruimtes en bedreig voedselsekerheid. Daarom het die boere van die Vrystaat besluit om self die padinfrastruktuur te begin herstel.

Ons het 'n keuse in hierdie land: ons kan kies om slagoffers van die regering te wees deur die vrugte van hul wanbestuur te aanvaar; of ons kan besluit, ten spyte van omstandighede, om steeds alles in ons vermoë te doen om ons omgewing leefbaar te maak. Ons sal nie verval aanvaar nie.

Jy ook nie!

Deur 'n sak teer te borg, ondersteun jy die boere van Vrystaat Landbou om die paaie te herstel.

Speel video