
In die aanloop tot die feestyd is dit noodsaaklik dat boere aandag gee aan hul veiligheidsplan, asook hul betrokkenheid by 'n veiligheidstruktuur in hul omgewing.
’n Opname deur VL wat in Januarie 2023 ná die feestyd onder plaasgemeenskappe gedoen is, het getoon dat die volgende misdade gedurende Desember 2022 problematies was. Dit kan dus ook in die komende feestyd geld:
Met inagneming van bogenoemde, word boere versoek om weer deur hul veiligheidskontrolelys te gaan, inligting rakende verdagte beweging van persone en voertuie aan die veiligheidsverteenwoordiger van die boerevereniging en die Landelike Veiligheidskoördineerder van die SAPD deur te gee, asook om te maak seker dat hul kommunikasienetwerke in plek is veral met betrekking tot radio's en selfone.
8Plasings
4Plasings
11Plasings
9Plasings
68Plasings
31Plasings
16Plasings
18Plasings
11Plasings
2Plasings
172Plasings
13Plasings
12Plasings