
Agri Hertzogville, 2de plek as Landbouvereniging van die Jaar 2019

Finaliste 2019 Landbouvereniging van die Jaar kompetisie

Francois Wilken lewer sy presidentsrede tydens VL Jaarkongres 2019

Karee Landbouvereniging, Brandfort 3de plek as Landbouvereniging van die Jaar 2019

Landbouvereniging van die Jaar 2019 – Steynsrus

Malcolm Proctor ontvang oorkonde vir sy jarelange diens aan landbou as Direkteur Bosbou

Prof Danie Brand – Direkteur Vrystaat Sentrum vir Menseregte

Sprekers – Prof Brand, Dr Cronje, Mnre Kriek, en Wilken

Stefan Oberholzer ontvang VL oorkonde namens OVK

Tommie Esterhuyse – Vise-president

‘n Kranslegging vir die vermoorde Pieter en Eddie Hills tydens protes aksie teen plaasmoorde, Henneman November 2020

Protesgangers tydens protes aksie teen plaasmoorde, Henneman November 2020

Tommie Esterhuyse spreek protesgangers toe tydens protes aksie teen plaasmoorde, Henneman November 2020
