Stop the disarmament of law-abiding South Africans.

Police Minister, Bheki Cele, intends to ban South Africans from owning firearms through the proposed Weapons Act. How will people in future be able to protect and defend their loved ones against criminals?

Stop die ontwapening van wetsgehoorsame Suid-Afrikaners.

Die minister van polisie, Bheki Cele, beoog om Suid-Afrikaners te verbied om vuurwapens te besit deur die voorgestelde Wapenwet. Hoe gaan mense voortaan hul geliefdes teen kriminele kan beskerm en verdedig?

    Help Free State Agriculture to stop the proposed Arms Act Help Vrystaat Landbou om die voorgestelde Wapenwet te stop

    Complete the form below to send your comments directly to Parliament.Voltooi die onderstaande vorm om jou kommentaar direk aan die parlement te stuur.

    I agree to the provisions set out in Free State Agriculture's privacy policy.

    I support Free State Agriculture and reject the proposed amendments to the Firearms Control Act (No. 60 of 2000) proposed on 22 May 2021. The proposed amendments will deprive South Africans of the right to possess firearms for self-defence purposes. Free State Agriculture's position and comments also represent my position and comments. I reserve the right to regard the comments and views as my individual and separate inputs that are separate from those of Free State Agriculture. Ek ondersteun Vrystaat Landbou en verwerp die beoogde wysigings op die Wet op die Beheer van Vuurwapens (No. 60 van 2000) wat op 22 Mei 2021 voorgestel is. Die voorgestelde wysigings sal Suid-Afrikaners die reg ontneem om vuurwapens vir selfverdediging-doeleindes te besit. Vrystaat Landbou se standpunt en kommentaar verteenwoordig ook my standpunt en kommentaar. Ek behou die reg om die kommentaar en standpunt as my individuele en afsonderlike insette te beskou wat afsonderlik van dié van Vrystaat Landbou staan.

      Help Vrystaat Landbou om die voorgestelde Wapenwet te stop

      Voltooi die onderstaande vorm om jou kommentaar direk aan die parlement te stuur.

      Ek stem in tot die bepalings uiteengesit in Vrystaat Landbou se privaatheidsbeleid.

      Ek ondersteun Vrystaat Landbou en verwerp die beoogde wysigings op die Wet op die Beheer van Vuurwapens (No. 60 van 2000) wat op 22 Mei 2021 voorgestel is. Die voorgestelde wysigings sal Suid-Afrikaners die reg ontneem om vuurwapens vir selfverdediging-doeleindes te besit. Vrystaat Landbou se standpunt en kommentaar verteenwoordig ook my standpunt en kommentaar. Ek behou die reg om die kommentaar en standpunt as my individuele en afsonderlike insette te beskou wat afsonderlik van dié van Vrystaat Landbou staan.

      Millions of South Africans have lost confidence in the police’s ability to protect them. The breach of trust is in many respects based on poor or no service received. Although there are other reasons as well, communities are forced to rely much more on, amongst others, private security and security companies, but especially on their own ability to protect themselves, their family and friends with firearms.

      The practical implications of the amendments are:

      • No weapons are allowed for self-defence; you are totally at the mercy of circumstance.
      • Hunting and sporting weapons are further restricted, even if you have dedicated status.
      • Possession of reloading equipment becomes a crime, so no reloading of ammunition is allowed.
      • Priming development is taboo.
      • No weapons may be transported without a special permit. Hunting or going to the shooting range will require a permit.
      • No one under the age of 16 years is allowed to handle a weapon, not even under supervision.
      • No more than 100 rounds of ammunition per weapon may be in your possession without a special permit. This applies whether you have dedicated status or not.
      • Acquisition and maintenance of dedicated status are made more difficult.
      • Private arms collections are scrapped in totality, only public collectors are recognised.
      • The Minister acquires wide powers to restrict the import of weapons and ammunition.

      The draft amendment bill will result in ordinary people and farmers being left vulnerable. The South African Police Service has already acknowledged that they do not have the capacity to protect South Africans from crime. Free State Agriculture’s recent report on farm murders and attacks shows an increase in the type of crime that compares with various other violent crimes, such as murder and robbery which also increased drastically.

      Free State Agriculture regards the proposed amendments as irrational and reckless, especially as this draft bill deprives South Africans, among other things, of the ability to possess a firearm for self-defence purposes. Together we can oppose and stop the proposed changes.

      Miljoene Suid-Afrikaners het vertroue in die polisie se vermoë verloor om hulle te beskerm. Die vertrouensbreuk is in vele opsigte gegrond op swak of geen diens wat ontvang is nie. Alhoewel daar ander redes ook is, is gemeenskappe genoodsaak om veel eerder op, onder andere, veiligheid- en sekuriteitsmaatskappye te steun, maar veral op hul eie vermoë om hulself, hul familie en hul vriende met ‘n vuurwapen te beskerm.

      Die praktiese implikasies van die wysigings is:

      • Geen wapens word vir selfverdediging toegelaat nie; jy is totaal uitgelewer.
      • Jag- en sportwapens word verder beperk, al het jy toegewese status.
      • Besit van herlaaitoerusting word ‘n misdaad, dus geen herlaai van ammunisie nie.
      • Ladingontwikkeling is taboe.
      • Geen wapens mag sonder ‘n spesiale permit vervoer word nie. Om te jag of skietbaan toe te gaan, sal ʼn permit vereis.
      • Niemand onder  die ouderdom van 16 jaar word toegelaat om ʼn wapen te hanteer nie, selfs nie onder toesig nie.
      • Nie meer as 100 rondtes ammunisie per wapen mag in jou in besit sonder ʼn spesiale permit wees nie. Dit geld of jy toegewese status het of nie.
      • Die verkryging en behoud van toegewese status word moeiliker gemaak.
      • Privaat wapenversamelings word in totaliteit geskrap, slegs openbare versamelaars word erken.
      • Die minister verkry wye magte om die invoer van wapens en ammunisie te beperk.

      Die konsepwysigingswetsontwerp sal tot gevolg hê dat gewone mense en landbouers weerloos gelaat word. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het reeds erken dat hulle nie oor die vermoë beskik om Suid-Afrikaners teen misdaad te beskerm nie. Vrystaat Landbou se onlangse verslag oor plaasmoorde en -aanvalle toon ʼn toename in dié tipe misdaad wat met verskeie ander geweldsmisdade vergelyk, soos moord en roof wat ook drasties gestyg het.

      Vrystaat Landbou beskou die voorgestelde wysigings as irrasioneel en roekeloos, veral aangesien dié konsepwet Suid-Afrikaners onder andere van die vermoë ontneem om ʼn vuurwapen vir selfverdedigingsdoeleindes te besit. Saam kan ons die voorgestelde wysigings teenstaan en stopsit.