Jongboer van die Jaar inskrywing nou oop
Vrystaat Landbou moedig jong boere tussen die ouderdomme van 18 en 40 jaar aan om vir die gesogte kompetisie in te skryf. Die inskrywingsvorm is hier beskikbaar of kontak elize@vslandbou.co.za vir enige navrae