Mooiriver Makelaars

VL betreur tragiese voorval in Koffiefontein

Vrystaat Landbou (VL) betreur die tragiese voorval waarin twee landbouers en ’n polisieman op 10 Januarie 2019 naby Koffiefontein dood en...

meer

VL sal saamwerk om eiendomsreg te beskerm

Vrystaat Landbou (VL) is uiters teleurgesteld, maar tog nie verras, oor die aanbeveling van die Grondwetlike Hersieningskomitee ná ’n...

meer

Tyd is min, skryf nou in vir Jongboer van die Jaar

Daar is nog baie ander briljante jong landbouers, wat beter produsente as hy is, wat die fakkel moet oorvat en die beeld van landbou in Suid-Afrika verder...

meer

Nasionale minimum loon in 2019 van krag

’n Nuwe nasionale minimum loon sal vanaf 1 Januarie 2019 van krag wees. Dit volf nadat Cyril Ramaphosa, President van Suid-Afrika, op 23 November...

meer

Alles wat jy oor sensus moet weet

“Dit is belangrik om akkurate inligting te hê wanneer ons besigheidsbesluite neem.” Só sê Gerhard Kriel, Hoof...

meer

Trompsburg oorweldig oor oop harte ná brande

“ ’n Mens voel die skade aan jou en jou boerdery en dit kan jy nog hanteer. Maar wanneer mense voer... 

meer

Koop koffie en ondersteun landbou

Vriende van Landbou, ’n ondersteuningsnetwerk waar belanghebbendes saamkom om landbouers...

meer

Belangrike datums op VL kalender

Die Uitvoerende Bestuur van Vrystaat Landbou (VL) het onlangs, by ’n bestuursverga- dering naby Brandfort...

meer

Selfoon-toepassing help lede met veiligheid

Meer akkurate statistieke, ’n vinniger reaksietyd ná bedreigings en die monitor van misdaad in jou omgewing... 

meer

Kalender

Ma Di Wo Do Vr Sa So
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031
Wys volledige kalender