Suid-Afrika se landelike gebied kry swaar verwoestende brande. Hierdie ramp het 'n impak op voedselproduksie en het 'n verwoestende uitwerking op die ekonomie in die geaffekteerde gebiede.
Ons moet hierdie gemeenskappe bystaan. Daarom het Vrystaat Landbou ’n rampfonds gestig. Die Vrystaat Landbou Rampfonds verseker dat die hulp vinnig en direk uitkom waar dit die nodigste is.
Jy kan Vrystaat Landbou help om hierdie boere weer op hul voete te kry.
Voltooi die vorm hieronder om te skenk en Vrystaat Landbou sal jou kontak.