Agri SA – vordering van die Onteieningswetsontwerp voor die NROP
Op 7 Februarie 2024 het die Nasionale Raad van Provinsies (NROP) se Gekose Komitee oor Staatsdiens en Administrasie, Openbare Werke en Infrastruktuur (DPWI) byeengekom om die voorgestelde wysigings aan die Onteieningswetsontwerp (C-Lys) te oorweeg. Die provinsies is die geleentheid gebied...
2024
1 Nuus Uncategorized Minimum Loon – Regering se begrip van ekonomiese realiteite bevraagteken deur VSlandbouElana@ 5 Februarie 2024 2 Nuus Gesentraliseerde beheerkamer vir Bloemfontein area bespreek tydens veiligheidswerkswinkel, Nov 2023 deur VSlandbouElana@ 2 Februarie 2024 3 Mediavrystellings 2023...
Minimumloon – Die regering se begrip van ekonomiese realiteite bevraagteken
“Die 8.5%-aanpassing van die Nasionale Minimumloon, soos dit op 2 Februarie 2024 in die Staatskoerant gepubliseer is, is heeltemal uit voeling met die ekonomiese realiteite wat besighede ervaar en is aanduidend van die totale gebrek aan...
Gesentraliseerde beheerkamer vir Bloemfontein area bespreek tydens veiligheidswerkswinkel, Nov 2023
Op 18 November 2023 is ’n veiligheidswerksessie gehou tussen die boerderygemeenskappe rondom Bloemfontein, private sekuriteitsmaatskappye, buurtwagte wat hoewegebiede bedien, die polisie asook georganiseerde landboustrukture insluitend TLU, Saai, AfriForum en Vrystaat Landbou. Die…