Feesseisoen-veiligheidsriglyne vir plase en boere

Soos die feestyd nader kom, toon misdaadtendense in die Vrystaat – insluitend plaasaanvalle en ander eiendomsverwante oortredings – tekens van toename. Vrystaat Landbou (VLA) doen 'n beroep op alle boere om hul sekuriteitsnetwerke krities te evalueer deur die boer se ...






