Vrystaatse Grensboere Ly Onder Opsetlike Brandstigting

Vrystaat Landbou (VLA) het kommer uitgespreek oor die voortdurende probleem van veldbrande op plase langs die RSA/Lesotho-grens, wat doelbewus deur mense van Lesotho aangesteek word. In die afgelope drie dae alleen (14–16 Julie 2025) het sewe veldbrande…







