VL vergader met nuwe FS LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer

Die Landelike Veiligheidskomitee van Vrystaat Landbou (VL) het op 11 Julie met die nuutaangestelde Vrystaatse LUR van Gemeenskapsveiligheid, Paaie en Vervoer, mnr. Jabu Mbalula, en sy span direkteure vergader. Die vergadering het ten doel gehad om samewerking te bevorder om die...







