Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag

In die afgelope jare het die hoër gevalle van beurtkrag voedselproduksie negatief beïnvloed. Tipies is besproeiingsboere geraak deurdat hulle nie in kritieke stadiums gewasse kon natmaak nie. Byvoorbeeld, met die onlangse hittegolf toestande, ...






