
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het onlangs die jongste seisoenale klimaatwagresultate vir September 2023 tot Januarie 2024 vrygestel.
Volgens SA Weerdiens is “Die El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO) tans in 'n El Niño-toestand en volgens die jongste voorspellings sal dit na verwagting voortduur deur die meeste van die somermaande. ENSO se tipiese impak op Suider-Afrika is ten gunste van oor die algemeen droër en warmer toestande gedurende die somerseisoene van Oktober tot Maart. Huidige globale voorspellings dui op 'n groot mate van onsekerheid vir die tipiese droër toestande wat Suid-Afrika tydens 'n El Niño ervaar.
Die volledige verslag is beskikbaar hier
8Plasings
4Plasings
11Plasings
9Plasings
68Plasings
31Plasings
16Plasings
18Plasings
11Plasings
1Plasings
171Plasings
13Plasings
12Plasings