
Onwettige jag met honde bly problematies in plaasgemeenskappe. Baie boere kla dat dié soort misdaad nie die nodige reaksie van die polisie kry nie. In baie gevalle word 'n klagte oor betreding nie eers deur die polisie geopen nie en ook nie 'n boete uitgereik nie (J534).
Klagtes wat gereeld en deurlopend voorgekom het, het by Dewetsdorp, Excelsior, Reitz, Smithfield, Tweespruit en Ventersburg voorgekom. Dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-ontleder vir Vrystaat Landbou (VL) beveel aan dat boere moet opvolg wat met die sake by die plaaslike polisie gebeur sodat enige gebreke deur die nodige strukture met die polisie opgeneem kan word.
Boere word bewus gemaak van die inhoud in Agri SA se Regsaspekte-inligtingsdokument wat ook deur sekere prokureurs onderskryf word en wat ook tydens opleidingsessies deur LGV/VL met boerderygemeenskappe bevorder word.
Onwettige jag met honde behels die gebruik van honde in die jag van wild of vee.
WAT OM TE DOEN as jy onwettige jagters en hul honde teëkom:
WAT OM NIE TE DOEN NIE:
REGSMIDDELS
8Plasings
4Plasings
11Plasings
9Plasings
68Plasings
31Plasings
16Plasings
18Plasings
4Plasings
160Plasings
10Plasings
5Plasings
Ⓒ 2025 Vrystaat Landbou Alle regte voorbehou | Webwerf deur Splinternuut