Soekresultate vir
VanStadensrus Boeredag/ Boeredag
‘n Boeredag soos min! Met meer as 80 uitstallers, ‘n damesprogram, vee komponent en trekker/ stroper demonstrasies is daar beslis iets vir almal! Navrae kan gerig word aan Boet Wilken by 083 444 1447 *** A farmer’s day like few…
Bethelplaas, Vanstadensrus, Vrystaat
16 bykomende private ondersoekers om veediefstal te bekamp
Vrystaat Landbou, in samewerking met die private sekuriteitsmaatskappy LGV, het die afgelope 2 dae 16 bykomende Psira-geregistreerde privaat ondersoekers oor veediefstal opgelei. Dit bring die totale aantal ondersoekers op 21 te staan. Volgens Peet Swanepoel,...
Vrystaatse boere is raadop oor toenemende mieliediefstal
Boere in die Vrystaat is raadop met die toenemende diefstal van mielies wat in verskeie dele van die provinsie voorkom. Rudi Jansen van Vuuren, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Allanridge/Odendaalsrus-omgewing, sê dat...
Ontleding van misdade en veediefstal in die Vrystaat – 3de kwartaal (2023-2024)
Die Minister van Polisie het onlangs misdaadstatistieke vir die derde kwartaal van die boekjaar, van 1 Oktober tot 31 Desember 2023, bekend gemaak. Dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-ontleder vir Vrystaat Landbou, het 'n verslag (in Afrikaans) saamgestel wat...
VL stel lewendehawe-naspeurbaarheid- en veiligheidstelsel bekend
“Vrystaat Landbou (VL) het in die nasleep van die 1ste uitbreking van Bek-en-klouseer in die Vrystaat beslissend opgetree,” sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou. "Ons lede het die Kongres opdrag gegee om 'n dier dringend te ondersoek ...
VL dring aan op taakspanne om paaie-uitdagings in die provinsie te ondersoek
“Boere se frustrasievlakke styg steeds omdat hulle geen van die beloofde verbeterings in die plattelandse paaie sien wat aanhoudend afneem nie! Dit dwing boere om in te spring en basiese herstelwerk te doen of self bladoperateurs te betaal, net...
Century City Conference Centre
Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag
In die afgelope jare het die hoër gevalle van beurtkrag voedselproduksie negatief beïnvloed. Tipies is besproeiingsboere geraak deurdat hulle nie in kritieke stadiums gewasse kon natmaak nie. Byvoorbeeld, met die onlangse hittegolf toestande, ...