Foxico Slider

Lidmaatskap

Vrystaat Landbou (VL) is elke lid wat kies om betrokke te raak in sy of haar plaaslike landbougemeenskap deur by ʼn aktiewe landbouvereniging aan te sluit.

Rampfonds

Help ons boere terug op hul voete
Libertech

Soekresultate vir

Mediagalery

1 Nuus 2023 Jongboer van die Jaar-inskrywing deur VSlandbouElana@ // 29 November 2022 2 Mediavrystellings 2022 Nuuskontrakteur uiteindelik aangestel vir berugte R30 na 11 maande deur VSlandbouElana@ // 28 November 2022 32 Media Nuusverklarings 202

Privaatheidsbeleid

1 Mediavrystellings 2022 Nuus VL doen 'n beroep op dringendheid in die stryd teen die verspreiding van bek-en-klouseer deur VSlandbouElana@ // 6 September 2022 2 Mediaverklarings 2022 Nuus VL ondersteun die maatreëls om bek-en-klouseer te beheer deur VSlandbouElana@ // Augustus...

Beskerm jou eiendomsreg

Die wysiging van artikel 25 van die Grondwet bedreig die eiendomsreg van alle burgers van die land. Die wysiging sal die beginsel vestig waar onteiening van onroerende eiendom moontlik is vir doeleindes van grondhervorming sonder vergoeding. Help Vrystaat Landbou om hierdie wysiging van die Grondwet te stop. Vul die vorm hieronder in sodat jou teenkanting teen die grondwetwysiging aan die Parlement gestuur kan word.