Ergste brand in jare verwoes bykans 100 00ha, sê VL
In 'n van die ergste brande nog hierdie seisoen en die paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Honderde stuks vee, wild en selfs huise is in die brande totaal en al verwoes. Volgens…