oowebooAdmin@

oowebooAdmin@

Nuusbrief November 2020

Dit is noodsaaklik om die Onteieningswetsontwerpproses van die Grondwetwysigingsproses te onderskei ten einde onteiening sonder vergoeding moontlik te maak (#EWC). Dit is volgens dr Jack Armour, bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou (VL). Hy het bevestig dat...

Nuwe Wetsontwerp op Onteiening skend eiendomsreg

Die nuut voorgestelde Onteieningswetsontwerp teiken alle bates van alle burgers. Dit was die boodskap wat Vrystaat Landbou (VL) vandag, tydens 'n mediakonferensie oor die voorgestelde Onteieningswetsontwerp, oorgedra het. Vrystaat Landbou het 'n verslag vrygestel tydens hul media...

Stygings in elektrisiteitspryse bedreig boerderyvolhoubaarheid

Die steeds toenemende elektrisiteitskoste bedreig die volhoubaarheid van bekostigbare voedselproduksie. Dit was die waarskuwing wat Vrystaat Landbou vandag aan NERSA gegee het. Dr Jack Armour, bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou (VL), het NERSA toegespreek oor Eskom se voorgestelde planne om verder...

Brande: 339 plase geraak

Vrystaat Landbou (VL) het gister, 27 Oktober 2020, besoek afgelê in die brand geteisterde gebied van die Wes-Vrystaat. Behoefte bepalings word plaaslik uitgevoer en behoort binne enkele dae afgehandel te wees. VL koördineer die groot getal skenkings na die boere…