Toename in veediefstal langs Lesotho-grens
Die Vrystaatse provinsie het reeds 847 aangemelde veediefstalsake vir die tweede kwartaal van 2021 gehad. Hierdie syfer is volgens 'n verslag wat gesamentlik deur Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) saamgestel is en volg...
Boere moet kos produseer, nie paaie herstel nie
Met die feestyd wat nader kom en die swaar somerreën wat voorspel word, herstel talle boere regoor die Vrystaat self paaie in ’n poging om vakansiegangers veilig te hou en insetprodukte na hul plase te vervoer vir die plantseisoen. Dr…
VL eis meer geteikende polisieondersoeke
Vrystaat Landbou (VL) eis van die Minister van Polisie sowel as die Vrystaatse Kommissaris van Polisie om plaasmoorde en aanvalle doelgerig te ondersoek, sodat die skuldiges voor die hof gebring kan word en suksesvolle vervolging...
Geen rede om vervoermaand in die Vrystaat te vier nie
Vrystaat Landbou (VL) eis van die Minister van Polisie sowel as die Vrystaatse Kommissaris van Polisie om plaasmoorde en aanvalle doelgerig te ondersoek, sodat die skuldiges voor die hof gebring kan word en suksesvolle vervolging...
Die staat se elektrisiteitsmonopolie is onvolhoubaar
“Beurtkrag gedurende dagligure kan voorkom word”, sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou. "Vir 'n land met oorvloedige sonlig en onafhanklike kragverskaffers (IPP's) wat toustaan om son- en windenergie aan die netwerk te verskaf, is dit ...
VL bevraagteken onbekostigbare ESKOM-tariefpryse by openbare verhoor
Vrystaat Landbou (VL) gaan op Vrydag 5 November die wyse waarop ESKOM toegelaat word om onbekostigbare tariewe vas te stel by 'n openbare verhoor met NERSA, die nasionale Energiereguleerder, bevraagteken. Die Multi-Year Price Deermination (MYPD) prysmetodologie sal eindig op ...
Oorgrensplaasaanvalle van Lesotho kom na nog 'n skietery
Vrystaat Landbou (VL) het sy ernstige kommer oor die veiligheid van landbougemeenskappe langs die Lesotho-grens uitgespreek, ná nog 'n voorval waarin drie plaaswerkers tydens 'n skietvoorval gewond is. Een werker het aan sy beserings beswyk.…
Bethlehem Gholfklub
Georganiseerde landbou moet lede se belange eerste stel, sê VL
“Die rol van georganiseerde landbou is nie om die staat of regerende party se politieke agenda te implementeer nie, maar om die belange van hul lede – die boerdery- en landbougemeenskap, eerste te stel.” Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou...