Landboubegrotingstem laat boere in die wiele ry teen misdaad en biosekuriteit
Die Vrystaatse LUR vir Landbou se onlangse begroting is ’n klaaglike mislukking om boere doeltreffend by te staan met betrekking tot misdaadvoorkoming en biosekuriteitsmaatreëls. Alle boere is uitgelewer aan die genade van nie net misdadigers nie, maar ook die uitbreek van moontlike...
Wetsontwerp op Onteiening plaas voedselsekerheid in gevaar
Terwyl gebeure in Oos-Europa dui op die toenemende belangrikheid van ’n land se voedselsekerheid, werk die Suid-Afrikaanse regering aan ’n Wetsontwerp op Onteiening wat Suid-Afrikaners van buitelandse voedselprodusente afhanklik sal maak. Volgens Francois Wilken, president...
Die impak van Oekraïne en Rusland op SA landbou
Vrystaat Landbou (VL) is bekommerd oor die impak wat 'n sameloop van omstandighede op voedselpryse en voedselsekerheid in Suider-Afrika kan hê. Francois Wilken, president van VL, noem dat verskeie aspekte tans 'n groot impak het op...
Boere betaal soveel as R100 000 per maand om mieliediefstal te voorkom
Vrystaat Landbou (VL) maan boerderygemeenskappe om die nodige voorsorgmaatreëls te tref om hul mielieplantasies teen diefstal te beskerm. Dit volg nadat agt boerderygemeenskappe (Allanridge, Bothaville, Bultfontein, Koppies, Odendaalsrus, Vierfontein, Virginia en Welkom) reeds hieraan onderwerp is...
Vrystaat Landbou dra by tot lugbespuiting van sprinkane in die Noord-Kaap
’n Skenking van R50 000 is deur Vrystaat Landbou aan die Agri SA Ramphulpstigting goedgekeur. “Dit is met groot dankbaarheid en waardering aan ons buurprovinsie vir hul harde werk om die sprinkane te vernietig voordat hulle kan...
Vinnige optrede deur die polisie lei tot herwinning van 50 skape in die Brandfort-omgewing
'n Veediefstal wat op 19 Februarie 2022 in die Brandfort-omgewing plaasgevind het, is vinnig en doeltreffend deur die SAPD se spesialis-eenhede aangespreek. Gedurende hierdie Sondagaand is 48 Dorper-ooie en 2 ramme ter waarde van R155 000 gesteel. Die…
2022-begrotingsrede vereis optrede
"Ons is versigtig optimisties dat die tesourie infrastruktuurinvestering sal versnel, wat hy erken die ruggraat van 'n florerende ekonomie is." Dit was die reaksie van Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL) op minister Enoch Godongwana se 2022-begroting...
Jongboer-finaliste positief oor landbou in SA
’n Graan-, vark- en skaapboer ding vanjaar mee om die titel van Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. Le Roux Erasmus (29 jaar) van Hoopstad, Hennie Venter (29 jaar) van Theunissen en Jaco Burger (34 jaar) van...
Vrystaatse boere het gevra om provinsiale paaie op eie koste te herstel
Met Vrystaatse paaie wat al hoe meer onoortreflik raak, het padherstelwerk en instandhouding in die Vrystaat amper tot stilstand gekom. Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), het die organisasie herhaaldelik versoeke aan die Vrye…