Opkomende boere aan veediewe oorhandig
Opkomende boere in die Phuthaditjhaba-omgewing is aan veediewe 'oorhandig' en ontvang min of geen ondersteuning van die polisie nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) tydens...
SONA 2022: Onteiening en ekonomiese groei gaan nie hand aan hand nie
“As die regering ernstig is om die ekonomie aan die gang te kry, moet hulle sekere bepalings van die onteieningswetsontwerp skrap,” sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). “Die Onteieningswetsontwerp, in sy huidige formaat, bevat elemente wat Vrystaat...
Vrystaat Landbou eis deursigtigheid in die toewysing van rampfondse
Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die Nasionale Vloedramp-klassifikasie wat op 20 Januarie 2022 uitgereik is. Alhoewel dit nie 'n verklaring is nie, het dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van FSA, bevestig dat 'n klassifikasie wel die ramp erken en die herprioritisering van...
2022
1 Media Releases 2023 News Private Livestock Theft Investigators achieve great success by VSlandbouElana@ November 3, 2023 2 Media Releases 2023 News Impact of veld fires on food production in the Free State by VSlandbouElana@ October 18, 2023 3 News…
Bloemfontein Gholfklub
Landbou sal nie 20.5% Eskom verhoging oorleef nie!
“Dit is onaanvaarbaar dat Eskom se verliese wat deur korrupsie veroorsaak word van betalende klante verhaal word,” sê Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). Die organisasie se reaksie volg op ESKOM se versoek aan NERSA om elektrisiteitskoste vanaf 1 April met 20.5% te verhoog...
3 vrae oor verpligte Covid-19-inentings
Met die vierde golf van die Covid-19-pandemie wat tans in Suid-Afrika woed, leef baie burgers met vrees en onsekerheid oor die toekoms. Baie het reeds geliefdes verloor, terwyl talle gesinne bekommerd is oor hul mense wat in die hospitaal opgeneem word ...
Eiendomsregtestryd is nog nie verby nie
Danksy grootskaalse druk van die gemeenskap en burgerregte-organisasies kon die ANC nie vanmiddag Artikel 25 van die Grondwet verander nie. Gevolg: 145 LP's het teen die wysiging gestem en 204 was voor. Daar was dus nie...
Ekstra waaksaamheid benodig tydens feesseisoen
Die Vrystaat is in rou nadat twee boere binne 24 uur in die provinsie vermoor is. Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se Landelike Veiligheidskomitee, het sy innige meegevoel met die naasbestaandes van Christian van Tonder (Lindley) betuig...