Private Veediefstalondersoekers behaal groot sukses
• 241 skape en 98 beeste ter waarde van R1,5 miljoen is teruggevind • 14 arrestasies in 6 veediefstalsake is uitgevoer • 4 voertuie en 1 sleepwa beslag gelê Dit is drie van die vele suksesse wat Vrystaat Landbou...
Impak van veldbrande op voedselproduksie in die Vrystaat
Boere in die Vrystaat-provinsie is 'n verwoestende slag deur veldbrande toegedien. Daar was 5 781 veldbrandvoorvalle wat 539 137,22 hektaar boerderygrond in die Vrystaat provinsie sedert 1 Mei 2023 geraak het. Baie...
VL bevraagteken Departement van Landbou se skuif van 'n koopbewysstelsel terug na 'n tenderstelsel
Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling LUR, Saki Mokoena en sy EXCO het besluit dat hierdie meestal baie suksesvolle koopbewysstelsel wat die afgelope paar jaar in gebruik is, vervang sal word met 'n tender-/verkrygingspaneel...
VL vergader met Vrystaatse Provinsiale regering
Vrystaat Landbou het op 7 September 2023 indringende samesprekings met die lede van die Vrystaatse Provinsiale Regering gevoer oor gemeenskapsveiligheid sowel as die provinsiale padnetwerk. Die vergadering met verteenwoordigers van VL is bygewoon deur die LUR...
Seisoenale klimaatkyk September 2023 – Jan 2024
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het onlangs die jongste seisoenale klimaatwagresultate vir September 2023 tot Januarie 2024 vrygestel. Volgens SA Weerdiens is “Die El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO) tans in 'n El Niño-staat en volgens die...
Hoopstad
Veediefstal: Vrystaat Landbou kondig private ondersoekers aan.
Veediefstal het in so 'n mate handuit geruk dat Vrystaat Landbou (VL) nou gedwing word om sy eie private ondersoekers-inisiatief te stig wat op veediefstal fokus. Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou,...
Rasseklassifikasie in Waterregte: 'n Menseregteskending
Die rasseklassifikasie vir waterregte is ’n aanval op menseregte, sê Vrystaat Landbou. Beide die Grondwet en die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) beskou die reg op water as 'n fundamentele en basiese mensereg. Die…
Beurtkrag verwring vleispryse
"Vleispryse op winkelrakke styg drasties, terwyl die speenkalfpryse wat boere ontvang op 'n 5-jaar laagtepunt is." Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), sê speenkalfpryse is tans 20% laer as 'n...